David Canary

David Canary
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Hoyt Canary
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1965–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Canary (25 Augustus 1938 – 16 November 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hombre (1967) en in die televisiereekse Another World (1964), One Life to Live (1968), en All My Children (1970).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy